Maak wetenskap vir u kind lewendig en interessant!


1.      Die eenvoudige stroombaan en sy komponente 
2.      Serie en parallel skakelings
3.      Die hitte-effek van elektriese stroom
4.      Die magnetiese effek van elektriese stroom (I)
5.      Die magnetiese effek van elektriese stroom (II)
6.      Die chemiese effek van elektriese stroom
7.      Die ondersoek van die bestaan van deeltjies in elke fase (I)
8.      Die ondersoek van die bestaan van deeltjies in elke fase (II)
9.      Die ondersoek van die bestaan van deeltjies in elke fase (III)
10.    Die ondersoek van leë ruimtes tussen verskillende fasedeeltjies (I)
11.    Die ondersoek van leë ruimtes tussen verskillende fasedeeltjies (II)
12.    Die vermenging van gasse en vloeistowwe (I)
13.    Die vermenging van gasse en vloeistowwe (II)
14.    Diffusie
15.    Die kragte tussen vloeistofdeeltjies
16.    Eienskappe van vastestofdeeltjies
17.    Die kristalstruktuur van vastestofdeeltjies
18.    Temperatuurstyging en diffusie in vloeistowwe
19.    Verdamping van vloeistowwe
20.    Eienskappe van metale en nie-metale
21.    Die distilasie proses
22.    Verbindings en mengsels
23.    Die verhitting van stowwe
24.    Opbreking van stowwe deur middel van elektrisiteit
25.    Die voorbereiding van suurstof
26.    Toets vir suurstof (I)
27.    Toets vir suurstof (II)
28.    Reaksies van suurstof
29.    Die voorbereiding van waterstof
30    Toets vir suiwer waterstof
31.    Voorbereiding van koolstofdioksied
32.    Toets vir koolstofdioksied
33.    CO2 en verbranding
34.    Die digtheid van koolstofdioksied (CO2)
35.    Die oplosbaarheid van CO2

 






1.      Die vorming van lading deur middel van wrywing (I)
2.      Die vorming van lading deur middel van wrywing (II)

3.      Die vorming van lading deur middel van wrywing (III)
4.      Die vorming van lading deur middel van wrywing (IV)
5.      Oordrag van lading vanaf een voorwerp na ‘n ander (I)
6.      Oordrag van lading vanaf een voorwerp na ’n ander (II)
7.      Meting van stroom, potensiaalverskil en weerstandsberekeninge
8.      Faktore wat die weerstand van ‘n geleier beinvloed
9.      Die reostaat
10.    Serie en paralelle skakelings
11.    Die uitleg van ’n driepunt prop
12.    Die voorbereiding van suurstof
13.    Reaksies van suurstof
14.    Die verdunning van sure
15.    Suurlesings
16.    Reaksies tussen sure en metale
17.    Reaksies tussen sure en metaaloksiede
18.    Reaksies tussen sure en metaalhidroksiede
19.    Reaksies tussen sure en karbonate
20.    Die reglynige beweging van lig